Intro Du suchst mehr als nur den nächsten Auftrag und willst, dass deine Texte tatsächlich etwas bewegen? Bei uns erreichst du tausende Führungskräfte aus dem C-Level mit wertvollen Inhalten aus erster Hand. Du lieferst ihnen Impulse,
Senior Rekenmeester | Senior Accountant Internasionale Geleentheid by n Toonaangewende Amerikaanse CPA-firma Ligging: Stellenbosch of Pretoria Werkswyse: Hibried Salaris: Mededingend en gebaseer op ervaring Is jy n ervare rekenmeester wat gereed is vir die volgende groot
Hoofverantwoordelikhede Die succesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir: Die voorbereiding en opstel vanmaandelikse en jaarlikse finansiële state. Die verwerking en hersiening van rekeningkundige rekords en grootboeke. Die opstel en ontleding van bestuursrekeninge. Die voorbereiding van werkdokumente
Introduction / Inleiding Our client is an integrate d financial services and workplace wellness solutions provider serving employers, retirement funds, unions and bargaining councils. The organisation delivers technology-driven services across risk administration, insurance underwriting, retirement fund
Sol-Tech is ʼn private, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege gebaseer in Monumentpark, Pretoria,en verbreed en brei horisonne binne die Elektriese afdeling uit met verskeie ambagte soos Elektries, Meulmaker en Megatronika. Deur ons verbintenis tot uitnemendheid en die
Sol-Tech, n privaat, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege in Monumentpark, Pretoria, bied n unieke en opwindende geleentheid! Ons het tans n pos beskikbaar vir n Lektor Assistent : Elektro-Meganies vir n tydperk van twaalf maande. Hierdie posisie
Op zoek naar iets anders? Het kan ook anders Ja, je leest het goed. Bij Hermans & Partners krijg je de kans om 3 tot 6 maanden per jaar te werken vanuit het prachtige Kaapstad, met de Tafelberg
Vygieshof Tehuis is ’n program van Badisa en het ’n pos beskikbaar vir ’n Ingeskrewe Verpleegassistent (Auxillary Nurse). Badisa is ’n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes‑Kaapland) en VGKSA (Kaapland). Badisa beskik tans oor bogenoemde
Badisa Prins Albert is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en die VGKSA (Kaapland). Opleiding as maatskaplike hulpwerker Registrasie by die Raad vir Maatskaplike Diensberoepe is verpligtend Geldige bestuurderslisensie (Kode B) is
Ligging: Benoni, Gauteng Werksure: Maandag tot Vrydag, standaard kantoorure Werksomgewing: Voltyds kantoor-/perseelgebaseerd Vlak: Senior Oorsig n Gevestigde Ingenieursmaatskappy is opsoek na n ervare Senior Netwerk- en Hardeware Ondersteuningstegnikus om die organisasie se tegniese ondersteuning, netwerk-infrastruktuur en
Sol-Tech, n privaat, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege in Monumentpark, Pretoria, bied n unieke en opwindende geleentheid! Ons het tans n pos beskikbaar vir n Administratiewe Beampte: Akademie vir n tydperk van twaalf maande. Hierdie posisie is
Sol-Tech is ʼn private, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege gebaseer in Monumentpark, Pretoria,en verbreed en brei horisonne binne die Elektriese afdeling uit met verskeie ambagte soos Elektries, Meulmaker en Megatronika. Deur ons verbintenis tot uitnemendheid en die