Produksie-assistent (Tonnelspan) Ons is op soek na ʼn ervare en hoogs gemotiveerde Produksie-assistent om by die Babylonstoren-span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal saam met die tonnelspan werk om daaglikse onderhoudstake te verrig. Vereistes: · ʼn Voltooide
Sol-Tech, n privaat, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege in Monumentpark, Pretoria, bied n unieke en opwindende geleentheid! Ons het tans n pos beskikbaar vir n Lektor assistent vir n tydperk van twaalf maande. Hierdie posisie is perfek vir
Sol-Tech, n privaat, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege in Monumentpark, Pretoria, bied n unieke en opwindende geleentheid! Ons het tans n pos beskikbaar vir n Lektor Assistent: Elektro-Meganies vir n tydperk van twaalf maande. Hierdie posisie is perfek
Ons is op soek na n proaktiewe Assistent Silo Bestuurder om daaglikse graanbedrywighede te help bestuur. As jy georganiseerd, detailgedrewe en sterk is met mense en administrasie, is hierdie rol n goeie pas. Wat jou geskik maak: