Ons kliënt is n gevestigde en gerespekteerde diensverskaffer met n sterk reputasie vir betroubaarheid, operasionele uitnemendheid en uitsonderlike kliëntediens. Met dienslewering aan n uiteenlopende verskeidenheid nywerhede en geleenthede, is hulle verbind tot die lewering van hoëgehalte-oplossings
Ons is op soek na ’n junior betaalroladministrateur wat graag wil leer, groei en ontwikkel. Hierdie geleentheid is ideaal vir iemand wat ’n sterk leerhouding, goeie administratiewe vermoë en ’n opregte belangstelling in betaalrol- en menslikehulpbronadministrasie het.
Ons kliënt, ‘n Vrugteverpakking- en Verkoelingaanleg in Ceres is opsoek na ‘n Halfdag Finansiële Klerk om by hul span aan te sluit. Ons kliënt is bekend vir gehalte, innovasie en ’n passie vir uitnemendheid. Hulle waardeer
Ons is op soek na n energieke Landbou‑Toerusting Bemarker om produksigbaarheid, kliëntebetrokkenheid en markgroei binne ons meganisasiedivisie te bevorder. As jy passievol is oor landbou, toerusting en die vermoë om met die boerderygemeenskap te skakel, is hierdie
Kern doel van die pos: Die instandhouding en skryf van programme en stelsels vir die Groep. Minimum Vereistes: n Drie jaar tersiêre kwalifikasie in IT Sagteware Ontwikkeling of in die finale jaar van sodanige studies of
Badisa Citrusdal is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland). POSVEREISTES Graad of Diploma in Maatskaplike Werk Registrasie by die Suid-Afrikaanse Raad vir Maatskaplike Diensberoepe (SACSSP) as maatskaplike
Huis Lettie Theron in Hermanus, n program van Badisa, het n vakature vir n Stafverpleegster. Badisa is n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland). Verantwoordelikhede Goeie vermoë om die verskillende verpligtinge en take
Regs firma is op soek na ’n ervare en dinamiese Senior Kommersiële Prokureur met ’n sterk agtergrond in suiwer kommersiële reg. Die ideale kandidaat sal ’n strategiese denker wees met uitstekende kontraktuele vaardighede en die vermoë om
Badisa Citrusdal soek ’n maatskaplike werker vir ’n fokus op kinder- en gesinsorgwerk. Vereistes sluit in ’n graad/diploma in maatskaplike werk en SACSSP-registrasie. Die pos vra vermoë om gevalle-, groep- en gemeenskapswerk gebalanseerd te hanteer en in
Sol-Tech, n privaat, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege in Monumentpark, Pretoria, bied n unieke en opwindende geleentheid! Ons het tans n pos beskikbaar vir n Lektor assistent vir n tydperk van twaalf maande. Hierdie posisie is perfek
Sol-Tech, n privaat, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingskollege in Monumentpark, Pretoria, bied n opwindende geleentheid! Ons het tans n pos beskikbaar vir n Beampte: Operasioneel. Die individu sal verantwoordelik wees vir die lewering van effektiewe administratiewe, logistieke
Sol-Tech is ʼn private, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege gebaseer in Monumentpark, Pretoria,en verbreed en brei horisonne binne die Elektriese afdeling uit met verskeie ambagte soos Elektries, Meulmaker en Megatronika. Deur ons verbintenis tot uitnemendheid en die
Sol-Tech, n privaat, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege in Monumentpark, Pretoria, bied n unieke en opwindende geleentheid! Ons het tans n pos beskikbaar vir n Lektor Assistent: Elektro-Meganies vir n tydperk van twaalf maande. Hierdie posisie is