REKENMEESTER/ACCOUNTANT Ons kliënt, ’n gevestigde en professionele firma, in Ceres, wat toegewy is aan die lewering van betroubare en hoëgehalte dienste aan sy kliënte. Die Firma bou volhoubare verhoudings met kliënte deur hul fokus op integriteit,
n Professionele firma in Ceres is op soek na n Rekenmeester om by hul dinamiese span aan te sluit. Die rol sluit verantwoordelikhede in soos die teboekstelling van transaksies tot op proefbalans, maandelikse salarisadministrasie en moontlike
Sleutelverantwoordelikhede 1. Logistieke Koördinering Assisteer met roetebeplanning en voertuigskedulering Kommunikeer met bestuurders rakende laai- en afleweringsinstruksies Monitor voertuigbewegings en aflewerings Help met dringende aflewerings en probleemoplossing 2. Bestuur van Drywers & Vloot Bestuur en koördineer drywers