Werfnet in Benoni, Gauteng soek n ervare Verkoopsverteenwoordiger met tegniese insig om nuwe besigheid te ontwikkel en bestaande kliënteverhoudings te bestuur. Die ideale kandidaat beskik oor 3–5 jaar relevante ervaring in tegniese verkope, veral binne mynbou,
CFAM Technologies (Potchefstroom) is op soek na ’n betroubare Sekuriteitsbeampte om sekuriteitsdienste by ons fabrieksterrein te verrig. Die pos vereis ’n goeie begrip van toegangbeheer, waaksaamheid en professionele optrede. Sleutelpligte sluit in: Bemanning van die beheerkamer
Bli en del av ABB – Skap bærekraftige løsninger for fremtiden Vi søker en entusiastisk og motivert Prosjektleder til vår Services & Digital Delivery-enhet. Du vil lede automatiserings- og elektroprosjekter, og sikre samsvar med ABBs retningslinjer,
At ABB , we help industries run leaner and cleaner—and every person here makes that happen. You’ll be empowered to lead, supported to grow, and proud of the impact we create together. Join us and help
Sol-Tech is ʼn private, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege gebaseer in Monumentpark, Pretoria,en verbreed en brei horisonne binne die Elektriese afdeling uit met verskeie ambagte soos Elektries, Meulmaker en Megatronika. Deur ons verbintenis tot uitnemendheid en die
Voor onze Nederlandse vestiging (Wicke Be Ne Lux B. V.) zoeken we versterking voor de vestiging in Utrecht: Junior Sales manager – technische verkoop voor de Nederlandse markt Wicke is een onafhankelijke, internationaal actieve groep bedrijven
Als meewerkend voorman geef je leiding aan een montageteam. Samen met jouw collega’s streef je ernaar de uitvoering van onze projecten zo succesvol mogelijk te laten verlopen. Onze projecten bestaan uit gevarieerde (montage)werkzaamheden zoals: revisie-, reparatie-,
Ligging: Benoni, Gauteng Werksure: Maandag tot Vrydag, standaard kantoorure Werksomgewing: Voltyds kantoor-/perseelgebaseerd Vlak: Senior Oorsig n Gevestigde Ingenieursmaatskappy is opsoek na n ervare Senior Netwerk- en Hardeware Ondersteuningstegnikus om die organisasie se tegniese ondersteuning, netwerk-infrastruktuur en
Sleutelverantwoordelikhede Bestuur die volle financiële funksie van die maatskappy. Stel maandelikse, kwartaallikse en jaarlikse finansiële state en bestuursverslae op. Lei die begrotings- en voorspellingsprosesse. Monitor kontantvloei, kostebestuur en winsgewendheid. Verseker voldoening aan toepaslike wetgewing, belastingvereistes en
Sol-Tech is ʼn private, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege gebaseer in Monumentpark, Pretoria,en verbreed en brei horisonne binne die Elektriese afdeling uit met verskeie ambagte soos Elektries, Meulmaker en Megatronika. Deur ons verbintenis tot uitnemendheid en die
OVK - Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk soek ’n bemarkings- en bestuurspersoon vir Cradock Handel se besproeiingsafdeling. Die rol behels die ontwikkeling van producterieekse, bevordering van besproeiingsprodukte en uitbreiding van kliëntebasis terwyl verkope en finansiële doelwitte
Ligging: Benoni, Gauteng Werksomgewing: Verkope / Veldgebaseerd Salaris: Ongeveer R35 000 – R50 000 per maand , plus n kommissiestruktuur Oorsig n Gevestigde onderneming is opsoek n ervare en tegnies-ingestelde Verkoopsverteenwoordiger in die Benoni-omgewing. Die ideale