SPYS het ʼn vakante pos vir ʼn toonbank assistent gebaseer in Monument Park, Pretoria beskikbaar. Om vir hierdie pos te kwalifiseer, benodig jy ‘n Nasionale Senior Sertifikaat (NQF 4). Relevante ervaring binne die spyseniering- en/of gasvryheidbedryf
JHB Pakhuisadministrateur Babylonstoren is opsoek na n spanspeler met n diensgerigte houding wat floreer in samewerking, verantwoordelikheid neem vir hul werk en bydra tot n kultuur van respek, nederigheid en uitnemende dienslewering. Verantwoordelikhede Verkope- en Faktuuradministrasie
Sleutelverantwoordelikhede 1. Logistieke Koördinering Assisteer met roetebeplanning en voertuigskedulering Kommunikeer met bestuurders rakende laai- en afleweringsinstruksies Monitor voertuigbewegings en aflewerings Help met dringende aflewerings en probleemoplossing 2. Bestuur van Drywers & Vloot Bestuur en koördineer drywers Gee opdragte
Die pos is gebaseer in Kloofsig, Centurion. Om daarvoor in aanmerking te kom, benodig jy n toepaslike tersiêre kwalifikasie, asook n passie vir jeugontwikkeling, leierskap en gemeenskapsbou. Vaardighede en eienskappe wat tot jou voordeel sal strek,
Werkswinkelassistent Ons is op soek na n dinamiese, prakties-vaardige persoon om ons werkswinkel te bestuur en kreatiewe projekte te dryf. Ons soek iemand wat nie net oor tegniese kennis beskik nie, maar ook passievol is oor
*See English version below’n Gevestigde boerdery bied ’n volhoubare loopbaangeleentheid aan ’n dinamiese persoon met ’n sterk gevoel van eienaarskap, praktiese bestuursvernuf en die energie om saam met die bestuurspan die onderneming vorentoe te neem. Die