Ons kliënt is n gevestigde en gerespekteerde diensverskaffer met n sterk reputasie vir betroubaarheid, operasionele uitnemendheid en uitsonderlike kliëntediens. Met dienslewering aan n uiteenlopende verskeidenheid nywerhede en geleenthede, is hulle verbind tot die lewering van hoëgehalte-oplossings
Die Kampus Trust het ten doel om kapitaal te mobiliseer ten bate van die opleidinginstellings van die Solidariteit Beweging. Die suksevolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die uitbou, bestuur en volhoubare groei van Gimnasium se skenkingsfonds