Kern doel van die pos: Bemarking, en uitvoer van die maatskappy se dienste in die vesel en lewendehawe bedryf met die doel om markaandeel te handhaaf en te verhoog. Minimum Vereistes: Graad 12; Toepaslike tersiêre landbou
Overview Tegniese talent in Suid‑Afrika: is jy reg vir jou volgende groot stap? By Xelvin help ons gekwalifiseerde tegniese mense out Suid‑Afrika om ’n nuwe loopbaan in Nederland te begin. Nie net met ’n werk nie, maar