OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK landbou familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktyse blootstelling kry in die Handel besigheid en saam met ons Handelspan leer
OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen. Excellent Career Opportunity for Matrics! Grade 12 (mathematics, accounting, agriculture, and business subjects will be