Sleutelverantwoordelikhede Bestuur die volle financiële funksie van die maatskappy. Stel maandelikse, kwartaallikse en jaarlikse finansiële state en bestuursverslae op. Lei die begrotings- en voorspellingsprosesse. Monitor kontantvloei, kostebestuur en winsgewendheid. Verseker voldoening aan toepaslike wetgewing, belastingvereistes en