Hoofverantwoordelikhede Bestuur van die vollekrediteurefunksie Verwerking en kontrole vanbetalings aan verskaffers Rekonsiliasies van krediteurestate en opvolg van uitstaande kwessies Hantering vanpayrollen verwante administrasie Ondersteuning metvoorraad/inventory-beheer, voorraadrekonsiliasies en verslagdoening Opstel en beheer van finansiële rekords en bestuursinligting