Refine Reset All
Sort by
Employer/Recruiter

Tes Jobs In Western Cape - 43 Job Positions Available

1 – 20 of 43 jobs
Babylonstoren jobs

Senior Toesighouer: Sitrusproduksie Babylonstoren is n toonaangewende landbou- en gasvryheidsonderneming wat verbind is tot uitnemendheid, innovasie en volhoubare produksie. Ons nooi aansoeke van gemotiveerde en bekwame kandidate vir die pos van Senior Toesighouer: Sitrusproduksie: Die suksesvolle

Babylonstoren  29 days ago
Babylonstoren jobs

Wingerdboukundige Babylonstoren is n toonaangewende landbou- en gasvryheidsonderneming wat verbind is tot uitnemendheid, innovasie en volhoubare produksie. Ons nooi aansoeke van bekwame en ervare kandidate vir die pos van Wingerdboukundige. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees

Babylonstoren  29 days ago
University Of Fort Hare jobs

Human Resources / Recruitment / Staffing / TES Due to continued growth, Measured Ability Outsourcing Group, a leading Temporary Employment Services (TES) agency, is seeking to employ a Site Supervisor for our George branch. This role is critical

University Of Fort Hare  27 days ago
Babylonstoren jobs

Produksie-assistent (Tonnelspan) Ons is op soek na ʼn ervare en hoogs gemotiveerde Produksie-assistent om by die Babylonstoren-span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal saam met die tonnelspan werk om daaglikse onderhoudstake te verrig. Vereistes: · ʼn Voltooide

Babylonstoren  23 days ago

Ons kliënt, ‘n gevestigde boerdery in P.A Hamlet , is opsoek na ‘n Junior Produksie Bestuur om by hul steen- en kernvrugte produksiespan aan te sluit. Our client, an established farming operation in Prince Alfred Hamlet, is

HR Management & Support Services (Pty) Ltd T/a The HR Department  25 days ago

REKENMEESTER/ACCOUNTANT Ons kliënt, ’n gevestigde en professionele firma, in Ceres, wat toegewy is aan die lewering van betroubare en hoëgehalte dienste aan sy kliënte. Die Firma bou volhoubare verhoudings met kliënte deur hul fokus op integriteit,

HR Management & Support Services (Pty) Ltd T/a The HR Department  18 days ago
Addiction Pet Foods jobs

About the Job Maintenance Planner & Reliability Engineer (Overseas Employment) Work Location: Te Puke, Bay of Plenty, New Zealand Reports To: Maintenance & Engineering Project Manager Job Purpose To improve equipment reliability and reduce unplanned downtime by

Addiction Pet Foods  16 days ago
Babylonstoren jobs

Senior Produksiebestuurder – Sitrus Babylonstoren is op soek na n dinamiese, ervare en resultaatgedrewe Senior Produksiebestuurder om leiding te neem oor ons sitrusproduksie en verwante boerderybedrywighede. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die strategiese beplanning, bestuur

Babylonstoren  11 days ago
Babylonstoren jobs

Junior Bedryfsingenieur Landboutegnologie, Data-analise en Tuinbouprosesverbetering Oorsig van die pos Babylonstoren is op soek na n jong, energieke en prakties ingestelde Bedryfsingenieur om by ons ingenieurspan aan te sluit. Hierdie rol is ideaal vir iemand met 0

Babylonstoren  11 days ago

Ons kliënt is n gevestigde en gerespekteerde diensverskaffer met n sterk reputasie vir betroubaarheid, operasionele uitnemendheid en uitsonderlike kliëntediens. Met dienslewering aan n uiteenlopende verskeidenheid nywerhede en geleenthede, is hulle verbind tot die lewering van hoëgehalte-oplossings

HR Management & Support Services  12 days ago
Badisa Charity jobs

(Sluitingsdatum: 30 Junie 2026) Huis Ravenzicht is n program van Badisa en het n pos vir n Geregistreerde Ingeskrewe Verpleegkundige beskikbaar. Badisa is n gesamentlike bedieningsaksie van die N. G. Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA

Badisa Charity  12 days ago

n Professionele firma in Ceres is op soek na n Rekenmeester om by hul dinamiese span aan te sluit. Die rol sluit verantwoordelikhede in soos die teboekstelling van transaksies tot op proefbalans, maandelikse salarisadministrasie en moontlike hulp

HR Management & Support Services  12 days ago

Ons kliënt, ‘n Vrugteverpakking- en Verkoelingaanleg in Ceres is opsoek na ‘n Halfdag Finansiële Klerk om by hul span aan te sluit. Ons kliënt is bekend vir gehalte, innovasie en ’n passie vir uitnemendheid. Hulle waardeer spanwerk,

HR Management & Support Services  12 days ago

Umhlanga, Durban | Ter plaatse | Aanvangsdatum: April Is jy vlot in Duits (B2–C2) en op soek na n opwindende loopbaangeleentheid aan die kus? Sluit aan by n internasionale aanlyn kleinhandelprojek . Hoofverantwoordelikhede Kliëntediens via telefoon,

Velenosi & Meredith Consulting  12 days ago
Badisa Charity jobs

Badisa Charity in Bellville is op soek na n Geregistreerde Ingeskrewe Verpleegkundige. Die rol behels die versorging van bejaardes, administrasie van wetgewing en die handhawing van dienskategorieë. Kandidate moet geregistreer wees by SARV/SANC en n minimum

Badisa Charity  12 days ago
Callforce jobs

ACCOUNT MANAGER (BPO) (Cape Town) We are seeking an experienced Account Manager with exceptional client relationship management skills and practical HR/IR experience to manage and exceed client expectations on contact centre campaigns. In addition, the successful

Callforce  12 days ago

About the Job Maintenance Planner & Reliability Engineer (Overseas Employment) Work Location: Te Puke, Bay of Plenty, New Zealand Job Identification Department: Engineering / Operations Reports To: Maintenance & Engineering Project Manager Direct Reports: None Work Location:

Addiction Foods NZ Ltd.  12 days ago

Addiction Foods NZ Ltd. is seeking a Maintenance Planner & Reliability Engineer to ensure equipment reliability and optimize maintenance processes in Te Puke, New Zealand. The candidate will be responsible for developing maintenance schedules, leading reliability initiatives,

Addiction Foods NZ Ltd.  13 days ago
EduTravel jobs

Growth Marketing & Innovation Construisez des projets. Lancez des idées. Faites la différence. Lieu : Cape Town, Afrique du Sud Durée : 3 à 6 mois Et si votre stage était bien plus quun stage ?

EduTravel  12 days ago
Vine Recruitment jobs

Verantwoordelikhede Strategiese beplanning, bestuur en uitvoering van alle sitrusproduksie-aktiwiteite. Bestuur van alle fasette van boerdery, insluitend besproeiing, bemesting, gewasbeskerming, snoei en oesbeplanning. Monitering en optimalisering van produksie, kwaliteit en opbrengste volgens beste landboupraktyke. Effektiewe bestuur, ontwikkeling

Vine Recruitment  12 days ago

Subscribe for job alerts and resources to make your job search easier!

Confirmation email sent to

Check your email and click on the link to start receiving your job alerts

Receive the latest job openings for:

tes jobs in wc

You also might be interested in:

Maintenance Planner

RCA

Preventive Maintenance

Planning and Scheduling

OEMs

Kitting

KRA

Inventory Accuracy

Housekeeping

Governance

Confirmation email sent to

Check your email and click on the link to start receiving your job alerts

All Filters Apply
Sort by
Employer/Recruiter